Kaapstad. – Die ANC se oënskynlike planne om persvryheid in te perk is gister vanuit eie boesem gekap toe mnr. Ronnie Kasrils die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting gekritiseer en mnr. Zwelinzima Vavi gesê het hy staan “saam met redakteurs” in hul pogings om dié wet te keer.

Read the full story on Beeld.com